Ons sluit amper af met hierdie reeks. Dit is gepas om op hierdie tyd iets prakties by jou te los wat jou sal help om in God se wil te leef. Ek wil jou drie vrae gee wat jou sal…
Vandag sit ek hierdie kort reeks voort om die wil van God te ken. In die eerste dele van die reeks het ek die grondslag gelê van God se volledige soewereiniteit oor die heelal. Ons het gekyk na God se…
God se wil en die eksterne oproep Ons studie van hoe ons God se wil kan ken, het tot dusver die belangrikheid beklemtoon om ons lewens volgens God se geopenbaarde wil te leef. Dit mag wees dat ek dit oorbeklemtoon…
Tot dusver het ons geleer dat God soewerein is; dat God se wil verdeel kan word tussen wat aan ons geopenbaar word en wat ‘n geheim gehou word; ons verstaan nou dat ons onsself moet beywer vir die geopenbaarde wil…
Vandag wyk ons af die Bybelvan plan wat hierdie reeks gëinspireer het. Ons het voorheen gepraat oor die onderskeid tussen God se gehieme wil en Sy geopenbaarde wil. Vandag wys ek jou hoe om Sy geopenbaarde wil uit te ken:…
Gedurende die volgende paar dae wil ek ‘n paar vrae beantwoord oor God se wil en poog om aan te toon wat die Bybel ons leer om die wil van God te ken en te doen deur middel van ‘n…
Dit is ‘n gebied wat van toepassing is op elke Christen en daar is ‘n groot meningsverskil. Sommige Christene leer dat ons moet verwag dat God ons leiding gee op elke lewensterrein, van die belangrikste tot die alledaagse. Ander leer…