Ondersteun My Só

Stuur Idees

Jy is welkom om my te kontak om stories, wenke, idees, temas, vrae en ander inligting aan my te stuur, sodat ek dit kan opvolg. Dit is my taak as ‘n skrywer van Christelike inhoud om die breër samelewing te modereer om op hoogte te bly van huidige kwessies wat aangespreek kan word. Om dit alleen te doen is ‘n groot taak (een wat ek geniet), maar jy kan my help deur my in kennis te stel van dinge wat ek moet weet.

Lees die Artikels

Dit is deels daar vir myself; grotendeels is dit daar vir jou! Volg my beweging op Facebook, Instagram & Twitter, teken in op my nuusbrief – maak elke dag ‘n draai hier vir die harde waarheid met sagte woorde.

Deel die Liefde

Jy mag dalk die uitmuntende inhoud vir jouself probeer hou. Dit is goed so, maar deel die liefde op sosiale media, tussen vriende en familie. Deel die liefde, saai dit wyd en suid. Dit gaan my help om vastrapplek te kry in die breër aanlyn-wêreld.

Dawid Brits