Epicurus

Die antieke Griekse filosoof Epicurus is in 341 vC gebore op die eiland Samos, enkele kilometers voor die kus van die moderne Turkye. Hy het ‘n buitengewone lang baard gehad, meer as driehonderd boeke geskryf en was een van die…
Lees Meer

Aristoteles

Aristoteles is omstreeks 384 vC gebore in die antieke Griekse koninkryk Macedonië, waar sy vader die koninklike dokter was. Hy het gegroei tot waarskynlik die invloedrykste filosoof ooit, met beskeie byname soos ‘die meester’, en bloot ‘die filosoof’. Een van…
Lees Meer