Briewe aan die redakteur of Vra my enigiets

Voel jy sterk oor iets wat jy op my webwerf gelees het? Het jy iets om by te voeg? In plaas van ‘n kommentaar-afdeling, aanvaar en publiseer ek eerder briewe aan die redakteur. Briewe aan die redakteur is waar jy jou mening kan uitspreek en ‘n standpunt kan gee. As jy ‘n vraag het wat jy wil hê dat ek in die openbaar moet antwoord, kan jy my enigiets vra.

(Vir persoonlike vrae, spreekbeurte of ‘n algemene aangeleentheid, besoek die Kontak-bladsy.)

Wat is die verskil?

Vra my enigiets: Ek beantwoord jou vrae.
Briewe aan die redakteur: Jy vertel my wat jy dink.

Dawid Brits