Wat Gebeur op die Blogosfeer? (15 Februarie 2021)

Goei dag! Mag die genade van die Here Jesus Christus met jou wees wanneer jy hom hierdie week dien en aanbid.

Soos altyd, kliek op die opskrif om te gaan na die elders volle artikel.

Ravi Zacharias Hid Hundreds of Pictures of Women, Abuse During Massages, and a Rape Allegation

Soveel as wat ek dit haat om na so ‘n lelike verhaal te skakel, is dit belangrik dat ons die feite oor Ravi Zacharias moet ken. Hier berig Christianity Today uitvoerig oor wat nou die onmiskenbare feite is. Ons leef in ‘n tyd waar daar nie weggekruip kan word nie. Die internet ontblood alles. Dit is veel makliker om wolwe tussen die skape uit te ken sowel as om die waarheid te verkondig. Kom ons vergeet nie dat die waarheid die waarheid bly, maak nie saak uit wie se mond te kom nie.

Dit is ‘n baie hartseer verhaal van ‘n man wat sonde die oorhand in sy lewe gegee het. In die woorde van Timothy Keller – Sonde veroorsaak storms. Vir die wat dit gepleeg het, sowel as die wat dit geraak het; almal is sondig. Laastens, wil ek my menining uiter as iemand wat opgekyk het na Ravi, dat ons eerder God moet aanbid as die persone wat in Sy diens staan.

God is regverdig en dit wat in die duister gelaat word, op sy tyd, kom altyd tot lig.

IN THE WAKE OF RAVI ZACHARIAS’S SEXUAL ABUSE OF WOMEN

Op daardie noot:

“While we should all live consistently with the gospel, our obedience and virtue should never be the foundation or object of anyone else’s faith. Christian leaders are not God. They did not create you and didn’t die for your sins. If your primary faith is in Christian leaders instead of Jesus, then you need to lose that faith and replace it with Jesus alone, the only proper object of your faith. Put your ultimate and absolute faith in no man except Jesus, the God-man.”

iGeneration and iDentity

Dit is tyd om die bekommernis oor die Millenials te laat vaar. Sommige van ons is alreeds dertig jaar oud (ek is darm nog nie). Daar is ‘n nuwe haan tussen die henne:

“The iGeneration isn’t logging onto social media to argue about politics, post memes, or catch-up with long lost friends. They’re logging on to find themselves – to form, shape, and define their identity.”

Do Denominational Disagreements Falsify Christianity?

Onthou dat daar ‘n verskil is tussen ‘dinominasie’, ‘sekte’ en ‘okkulte’. Hierdie artikel praat oor verskeie dinominasies:

“Christians of every denomination have examined the same set of facts from the Biblical text and the 1st Century evidence. While we may disagree about a number of peripheral matters, we agree on the essential doctrines of the Christian Worldview. As a result, we can accurately call each other “brothers and sisters in the faith.” These disagreements are a reflection of the fallen nature of humans. All of us, regardless of worldview or area of study, are influenced by our pride and rebellion; we often separate from one another over minor issues having no bearing on the overall truth of a matter.”

Terugblik op van my top artikels:

Die statestieke het gepraat:

Vertroue in die proses

“In die hele Christelike lewe moet ons vertroue hê in die proses. Ons moet glo dat God regtig werk en dat hy regtig met verloop van tyd werk. Te dikwels oorskat ons die groei wat ons binne ‘n week kan kry, maar onderskat die groei wat ons binne ‘n jaar kan kry. Dan onderskat ons wat God oor ‘n jaar in ons sal doen, maar onderskat wat God in ons sal bereik deur ‘n leeftyd van onsself aan sy proses te onderwerp, aan sy groot manier van heiligmaking. Alhoewel dit reg is om hard te wees met ons sonde, is dit ook reg om geduldig te wees met ons groei.”